SKONS:
.by Leer Kook Met Jou Mikrogolf on Thursday, June 23, 2011 at 2:50pm.
240g Bruismeel (500ml)
25g Margarien
1 Eier
5ml Sout
1X 175ml Joghurt
50g Gerasperde Cheddarkaas.
Sif droë bestanddele saam: vryf margarien in met vingerpunte.
Voeg eier by, dan Joghurt en meng tot ‘n stywe deeg.
Druk uit liggies, sny uit vorms.
Voorverhit verbruiningsbak 3-minute, smeer margarien liggies oor bodem van bak: ses
skons in op ‘n slag, 1-minuut op hoog aan elke kant.
Bedien met botter, konfyt of stroop.
KAASSKONS:
.by Leer Kook Met Jou Mikrogolf on Tuesday, August 2, 2011 at 5:15pm
Lewer 6 skons
60 g koekmeel [½ kop]
10 ml bakpoeier
2 ml sout
Knippie rooipeper
Knippie mosterd
50 g gerasperde cheddarkaas [½ kop]
1 eier geklits
25 g margarien [30 ml]
30 - 50ml Melk
Sif droë bestanddele saam en vryf margarien met vingerpunte in.
Voeg kaas en eier by,
Meng met melk.
Sit lepelsvol op verbruiningsbak wat 7 minute verwarm is.
Bak 1 minuut op hoog.
Draai hulle om en bak weer vir 1 minuut.
WENK BY DIE SKONS:
Moenie koekmeel pleks van semels gebruik om die skons uit te druk nie!! Stroop kan vervang word deur, heuning of appelkooskonfyt.
250 ml koekmeel
20 ml bakpoeier
1 ml sout
250 ml volkoringmeel
125 ml melk
50 ml sonneblomolie
1 ekstra groot eier - of 2 klein
50 ml gouestroop
30 ml margarien
125 ml gerasperde cheddarkaas
semels
Sif die koekmeel, bakpoeier en sout saam.
Voeg die volkoringmeel by en meng.
Klits die melk, olie en eier saam en sny dit met n slaplemmes by die meelmengsel in.
Druk die deeg liggies aanmekaar.
Verhit 'n verbruiningsbak van 25 cm by 25 cm 4 minute by 100 % krag.
Strooi 'n laag semels op jou werkblad en druk die deeg liggies 2 cm dik daarop uit.
Druk 5 cm sirkels uit.
Bedek die boom van die warm verbruiningsbak met n laag semels.
Plaas die skons effens van mekaar met hul semel kante na bo.
Mikro dit 2 na 3 minute oop by 100 % krag.
Smelt die gouestroop en margarien, roer die kaas daarby.
Skep die mengsel op die skons.
Micro dit nog 30 sekondes...jy kan dit lou warm ook voorsit.
SKONS:
500ml meel
45ml margarien
15ml bakpoeier
knippie sout
1 eier
45 - 60 ml melk
Meng meel en margarien tot fyn krummels.
Voeg sout en bakpoeier by en meng liggies.
Klits eier en melk saam en roer by om stywe bal deeg te vorm.
Druk uit op meelbestrooide oppervlak.
Verwarm verbruiningsbak op HIGH vir 8 minute, sit bietjie margarien in bak en plaas 8 - 10 skons 3 minute lank op ROAST IN OOND. [Indien nie verbruinings bak, 'n Argilla roaster bak werk ook goed, doen dieselfde soos genoem]
Draai skons om en bak nog 2 minute op ROAST.
Haal uit, sny oop en dien op met botter en konfyt/room.
BOTTERBROODJIES:
500 g bruismeel
100 ml kookolie
2 eiers geklits
knypie sout
halwe koppie gerasperde kaas/1 blikkie fyn vleis opsioneel
200 ml melk
Meng droë bestanddele saam. Voeg olie, melk en eier by en meng goed. Voeg kaas/vleis by. Rol uit op meelbestrooide plank. Druk af met koekiedrukker en pak in sirkel op gesmeerde ronde bord. Bak ongeveer 12 op 'n slag vir 90 sekondes lank op hoog. Draai om en bak weer 1 minuut op hoog.