DIE VOORDELE VAN MIKROGOLFKOOK:
by Leer Kook Met Jou Mikrogolf on Tuesday, May 17, 2011 at 1:26pm
Dit is uiters ekonomies. ‘n Mens gebruik tot 70% minder elektrisiteit as met Konven-sionele kookmetodes. Vinnige ontdooiing stel ‘n mens in staat om jou vrieskas ten volle te benut. Oorskietkos word sonder moeite of uitdroging herverhit om ‘n smaaklike en goedkoop ete te verseker. Die oond is baie maklik om skoon te maak.
Die mikrogolfoond is tydbesparend – tot 75% van normale kooktyd. Geen voorverhitting is nodig nie; voedsel begin gaar word sodra dit in die oond geplaas en die oond aangeskakel word. Voedsel kan voorgesit word in dieselfde houers as wat dit voorberei word. Sodoende word daar heelwat op skottelgoed besnoei.
Omdat die kookperiode soveel korter is en daar baie min of geen water gebruik word nie, gaan baie minder vitamines en minerale verlore en is die voedsel dus baie voedsaam. Die natuurlike smaak, kleur en vorm van voedsel word ook nie beinvloed nie. Mikrogolwe bring voedsel binne enkele sekondes tot ‘n baie hoë temperatuur – gevolglik word die voedsel outomaties gesteriliseer.
Dit is nie nodig om ure te swoeg in ‘n warm kombuis nie, aangesien die voedsel die enigste deel is wat warm word. Nuwe goedkoop houers word in mikrogolfoonde gebruik en soos reeds genoem, is dit baie veilig om die oond te gebruik.
VERSKILLENDE KOOK KONTROLES:
HOOG - FULL POWER - 100%
MED. HOOG - ROOSTER - 70%
MEDIUM - PRUT - 50%
MED. LAAG - ONTVRIES - 30%
LAAG - OPWARM - 10%
BAIE BELANGRIK:
1. Moenie eiers in mikrogolf kook nie, tensy jy spesiale toestel gebruik.
2. Moenie olie in mikrogolf verhit vir braai nie.
3. Prik voedsel met ‘n harde skil voor gaarmaak….byv. aartappels.
4. Wanneer jy foelie in die mikrogolf gebruik…onthou die volgende:
a. Moet nooit jou voedsel heeltemal bedek met foelie nie.
b. Voedselmassa moet meer wees as die foelie.
c. Foelie moet nooi aan die kante van oond raak nie.
5. Voedsel kook van buite na binne tot ‘n diepte van 2 – 4 cm.
6. Rustyd is baie belangrik in mikrogolfkook, want dit kook die voedsel
nog verder tot gaar. Onthou om voedsel nie heeltemal gaar te kook nie.
7. Verbruining van voedsel.
Gebruik die volgende:
Soyasous
Paprika
Hoender en barbecue sous
Worcestershire sous
En ‘n mengsel van Bisto en meel kan gebruik word.
‘n Verbruiningsbak kan ook aangeskaf word om vleise ens. te verbruin.
Of verbruin jou vleise op die normale manier voordat jy dit in jou mikrogolf gaarmaak.
‘n Verbruiningssakkie sal ook help met die verbruining van voedsel.
OM DIE OOND SKOON TE MAAK:
Gebruik ‘n sponsie met warmwater en seep of Handy Andy.
Jy kry ook ‘n spesiale skoonmaakmiddel te koop vir mikrogolfoonde.
BAKKE ENS. WAT GESKIK IS OM TE GEBRUIK IN MIKROGOLF:
Oondvaste glasbakke.
Corningwarebakke.
Bakke wat spesiaal gemaak is vir mikrogolwe.
Hardeplastiekbakke ens.
Papiermateriaal.
Waspapier, “roasting bags” en Plastiese-sakkies.
Hout- en strooiprodukte.
Argilla en enige ander “pottery” produkte.
Tupperware wat geskik is vir mikrogolf gebruik.
LET WEL:
Geen toestelle met metal, skroewe, handvatsels, dun glas is geskik vir mikrogolf gebruik nie.
Baie toestelle dui aan dit is geskik vir mikrogolf gebruik, maar dit is nie.
Toets eers in jou mikrogolf vir 30 sekondes op hoog. As die item koel voel by aanraking dan kan dit wel in mikrogolf gebruik word.
ONTHOU DIE VOLGENDE:
Mikrogolf kooktyd is direk gekoppel aan die hoeveelheid kos wat jy gaarmaak.
As dit min is, is die kookproses kort en sodra die hoeveelheid vermeerder, word die kooktyd langer. Kos in ‘n vlakkerbak kook vinniger as dié in ‘n diepbak.
Wanneer jy kook gebruik jou bak se deksel of ‘plastic wrap’ [prik ‘n paar gaatjies hierin sodat die stoom kan ontsnap.]
Gebruik papierhanddoek om vetterigheid te absorbeer bo-op [spek ens.] of onder voedsel om klamigheid te absorber.[soos bak van brood of skons]
Hoe kouer jou voedsel, hoe langer neem dit om te kook.
Voedsel kook gewoonlik ‘n ¼ vinniger as gewone konvensioenele kooktyd.
Koek bak plus minus 1/6 vinniger as die gewone manier en gebruik ¼ kop. vloeistof, 2,5 ml. minder bakpoeier en 1/6 minder margarine of botter.
Hierdie is ‘n paar riglyne oor die gebruik en kookmetodes ten opsigte van jou Mikrogolf.
WHAT WATTAGE IS MY MICROWAVE OVEN?
by Leer Kook Met Jou Mikrogolf on Thursday, May 19, 2011 at 1:39pm
The manual that came with your oven should clearly indicate what wattage microwave oven you own. However, we have received lots of emails from people who don't have the manual, so we are providing the chart below to help you determine the wattage of your oven.
Most recipes for microwave ovens are written for the 700-watt oven. Therefore, if it takes 2 minutes and 30 seconds to boil a cup of room temperature water (approximately 75°F) in your microwave oven, there is no need to convert the cooking times. However, if it takes a different amount of time, you should convert cooking times to your wattage oven.
For example, if you have a 1000-watt oven and a recipes calls for you took cook 1 minute 30 seconds, you would use the 1000-Watt Chart at this site to determine that in your oven the correct cooking time is 1 minute 03 seconds.
So, boil a cup of water and watch the time.
MICROWAVE COOKING TIPS:
by Leer Kook Met Jou Mikrogolf on Saturday, May 21, 2011 at 11:57am
This is a fast, easy cooking method that requires no added fat. You do not have to add fat to keep the food from sticking to the pan because foods do not tend to stick in the moist heat of microwaving. In fact, you can drain food of fat as it cooks by placing it in the microwave between two paper towels.
If you want to adapt a recipe for microwaving, try cutting the cooking time to one fourth to one third of the conventional time. If the food needs more cooking, increase it a little at a time. You might also look for a microwave recipe similar to the one you are trying to adapt. Keep the following hints in mind when microwave cooking:
Choose foods that cook well in moist heat: chicken, fish, ground meat, vegetables, sauces and soups.
Pieces that are about equal in size and shape will cook more uniformly.
You can reduce the liquid used in cooking beverages, soups, vegetables, fruits, and main dishes by about one third because less evaporates in microwave cooking.
Choose a microwave-safe container slightly larger than the dish required for cooking the recipe in a conventional oven.
Use a high setting -100 percent power for soups, beverages, fruits, vegetables, fish, ground meat and poultry.
Use a medium-high setting -70 percent power for simmering stews.
Use a medium setting - 50 percent power for baking breads, cakes and muffins, and cooking less tender cuts of meats.
To create a crusty look on baked items, grease pans with an acceptable vegetable oil and add ground nuts or crumbs.
Add low fat cheese and other toppings near the end of cooking to keep the top from becoming tough or soggy.
Stay away from coating meat with flour if you will be adding liquid for cooking. The coatings become soggy.
Use quick-cooking instead of long-grain rice.
MIKROGOLFKRAG:
by Leer Kook Met Jou Mikrogolf on Sunday, May 22, 2011 at 2:59pm
Ter wille van eenvormigheid word die mikrogolfkrag in perentasies aangetoon, omdat die woordbeskrywing daarvan van oond tot oond verskil.
100% = full power, high, maximum
90% = sauté, medium high
80% = reheat
70% = roast, medium high
60% = bake, medium
50% = simmer, medium low, braise
40% = braise
30% = defrost, low
20% = low
10% = low-low, low/hold, warm, low/warm
MIKROGOLFTYD:
Al wil ek hoe graag, is dit vir my onmoontlik om presies te sê hoe lank ‘n gereg Gemikro-golf moet word, want daar is te veel faktore wat die tyd kan beinvloed.
Tye wat genome word vir resepte is by benadering.
Wanneer jy die gereg maak, sal jou goeie oordeel en die voorkoms van die gereg
vir jou met die bepaling van die presiese tyd help.
DIE GULDE REëL BY MIKROGOLFKOOKKUNS IS OM DIE KOS EERDER TE KORT AS TE LANK TE MIKROGOLF. EN NEEM ALTYD IN AG DAT DIE KOS MET DIE STAANTYD VERDER GAAR WORD.
Al die resepte is in ‘n mikrogolfoond van 650watt getoets. As jou mikrogolf ‘n 500watt verbruik het, laat nagenoeg 20 sekondes ekstra per minuut toe. As jou mikrogolf ‘n 700watt verbruik het, verminder die tyd in die resep met ongeveer 15 sekondes per minuut.
WATTER KOS BY WATTER KRAG:
100 persent - Kook water.
Mikrogof vars vrugte, groente, vis en lekkergoed.
80 – 90 persent - Verhit bevrore en ingemaakte kos.
Warm oorskietkos op.
Verhit babakos.
60 – 70 persent - Mikrogolf koeke, vleis, pluimvee, seekos, eiers- en suiwelgeregte.
50 persent - Mikrogolf kolwyntjies, muffins en vis.
Smelt sjokolade en botter produkte.
Mikrogolf mieliepap, rys en pasta. [tensy anders vermeld]
30 – 40 persent - Mikrogolf taaier vleisstukke, bredies en sop.
Maak botter en margarine sag.
Ontdooi bevrore kos.
10 – 20 persent - Laat suurdeeggebak rys.
Maak roomys sag.
Hou kos warm voor opdiening.
GAARMAAKTYE VIR VLEIS:
.by Leer Kook Met Jou Mikrogolf on Monday, May 23, 2011 at 1:01pm.Your note has been created.
Kalfsvleis
Ongeveer 10-minute per 500g op medium
Beesvleis
Ongeveer 8-minute per 500g op medium vir “Rare”.
Skaapvleis
Ongeveer 15-minute per 500g op medium
Beesvleis
Ongeveer 10-minute per 500g op medium vir “medium”.
Lamsvleis
Ongeveer 12-minute per 500g op medium
Beesvleis
Ongeveer 12-minute per 500g op medium vir “well done”.
Varkvleis
Ongeveer 15-minute per 500g op medium
Hoender
Ongeveer 7-9-minute per 500g op hoog (jong hoenders)
Hoender
Ongeveer 12-minute per 500g op medium (groot hoenders)
Let wel:
Bogenoemde tye is net basiese riglyne m.b.t. vleis gaarmaaktye in die mikrogolfoond,
geen sout of water bygevoeg.
NUTTIGE WENKE VIR AANPASSING VAN RESEPTE NA MIKROGOLF:
.by Leer Kook Met Jou Mikrogolf on Thursday, June 9, 2011 at 12:44pm.
OM 'N RESEP AAN TE PAS VIR DIE MIKROGOLF: VERMINDER DIE HOEVEELHEID VLOEISTOF MET DIE HELFTE. (OMDAT DIE GAARMAAKTYD BAIE KORTER IS.) VERMINDER DIE GAARMAAKTYD MET 25%.
GIDS VIR MIKROGOLF OONDE:
Laag (low)
Warm (Warm) 10% Krag
Matig Laag (Medium Low) 20%
Ontdooi (Defrost) 30%
Smoor (Braise) 40%
Matig (Medium) (Simmer) 50%
Opwarm (Reheat/Bake) 60%
Soteer (Saute/Roast) 70%
Reheat 80%
High 100%
OM 'N KOEKRESEP AAN TE PAS VIR DIE MIKROGOLF:
Vermeerder sowel die vloeistof as die bakpoeier met 'n kwart (25%). Mikrogolf dit 'n derde of 'n kwart so lank as wat die konvensionele resep voorskryf. Die beslag sal 'n sagte drupbestandheid hê, en net een laag moet op 'n slag gemikrogolf word.
ONTVRIESING VAN BEVRORE DEEG:
Mikrogolf dit 15 - 20 sekondes per 150 g by volle krag. Die deeg sal koud maar bewerkbaar wees.
KLAM SOUT:
As sout nie wil strooi nie, mikrogolf dit 1 - 2 min per potjie by volle krag.